2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word Waterverbruik , geboue- onderhoud en -versekering ingesluit in heffing.
Purchase Price R 1 640 000
Type of PropertyApartment
Last Updated13 Aug 2023
Bedrooms2
Bathrooms1
Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Reebok!